DCA Forum

www.dcaforum.org.za

info@dcaforum.org.za

 

Press Release and Statements.

10-Aug-2005, Wednesday, On request to the Bulletin, Tzaneen.

"........'n Damage Causing Animal Forum (DCA Forum) is in die lewe geroep op versoek van die Senior Amptenare in Dep. Omgewingsake - Polokwane. Die DCA Forum staan die amptenare by om skade wat aangerig word deur "damage causing animals" (DCA's) tot 'n minimum te beperk. Die aksie plan wat gevolg word deur middel van 'n uitgebreide publike deelname proses is as volg: Ten alle tye eerste opsie, trans lokasie van die DCA's, tweede opsie oes van die DCA's en derde opsie, vakant maak van die DCA's.
 
Enige geinteresseerde en geaffekteerde party is vry om deel te neem aan die proses. Die DCA Forum het reeds deelname van wild produsente en ander boere oor 'n gebied van 45 000 hektare. Die DCA Forum speel 'n baie belangrike rol in die wild bedryf en alle inligting en dokumente is op die webwerf www.dcaforum.org.za beskikbaar. 'n Klein registrasie fooi van R500-00 per jaar word versoek om die DCA Forum se administratiewe uitgawes te dek. Die algemene jaarlikse vergadering van die DCA Forum sal plaasvind by die Leydsdorp Boeresaal op Dinsdag 11-Oktober-2005 om 09:00. Die kontak nommers van die DCA Forum is, fax: 086 658 7688 en epos: info@dcaforum.org.za..........."

 

back to home page.